Upcoming Events

1. Shows 2019

1.1. Horse of the Year Show
START DATE: 19 Feb 2019 - END DATE: 24 Feb 2019 - LOCATION: Kyalami Park Club

The 2019 Horse of the Year Show will take place at the Kyalami Park Club Learn more…
1.2. Riversdal PerdeskouNew
START DATE: 20 Feb 2019 - END DATE: 23 Feb 2019 - LOCATION: Riversdal

U word vriendelik uitgenooi na Riversdal Skou 20-23 Februarie 2019. Die Streekskoue van die Saalperde en SA Boerperde word aangebied. Miniatuurperd-, Perdespring- en nog pretklasse word ook aangebied. Die Ope Afdeling is weer verdeel in Universeel en Tradisioneel. Learn more…
1.3. Hertzogville Landboufees 2019New
START DATE: 28 Feb 2019 - END DATE: 02 Mar 2019 - LOCATION: Hertzogville
Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele perdeskou wat aangebied word tydens die Hertzogville Landboufees vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2019. Learn more…


PAST EVENTS  

© Copyright SA Miniature Horse 2019. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Miniature Horse.