Riversdal Perdeskou  GO BACK
START DATE: 20 Feb 2019 - END DATE: 23 Feb 2019 - LOCATION: Riversdal

Facebook Twitter Google +


U word vriendelik uitgenooi na Riversdal Skou 20-23 Februarie 2019. Die Streekskoue van die Saalperde en SA Boerperde word aangebied. Miniatuurperd-, Perdespring- en nog pretklasse word ook aangebied. Die Ope Afdeling is weer verdeel in Universeel en Tradisioneel.


EVENT INDEX  UPCOMING EVENTS  BACK TO TOP

© Copyright SA Miniature Horse 2019. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Miniature Horse.